Wellington

South Africa
Wellington.town

Art & Craft

E-Gallery
Romancing the Arts

E-Gallery bied die volgende voordele en dienste:

Kunsuitstallings met inligting oor die kunstenaar, en kunswerk, die geleentheid om kuns aan te koop..

Die opsie om kunswerke in die omgewing te plaas waarvoor u dit kan aankoop en tuis die keuse te maak oor ´n dag of twee, met die kunswerk saam te leef en verskeie opsies in die plasing en hang van die kunswerk te oorweeg.

Betalingsopsie van 6mnde sonder rente.

Huur die kunswerk van u keuse vanaf so min as R100-00 per maand per kunswerk en geniet steeds afbetalingsopsie. Kontak vir meer inligting i.v.m. "Art Share" opsies vir wonings of korporatiewe ruimtes.

Informele inligting-sessies (tegnieke) Saterdae per afspraak vanaf 9h30-13h00.

Kleurterapie @ R200-00 per 2 uur sessies.

Lesings aan groepe tussen 5-10 persone - riglyne vir die hang van skilderye asook keuses, voorkeure en meng en pas van style en temas deur die huis @ R100-00 per persoon.

Lesings aan kunstenaars: ¹Energieë en die emosionele interpretasies van kleur vibrasies, vir die gebruik in kunswerke. ²Die genesende waarde van kreatiwiteit.

Kunsuitstallings met inligting oor die kunstenaar, en kunswerk. Bemarking en leiding aan kunstenaars om as kunstenaar die kunsmark te betree @ R1000-00 per maand per kunstenaar. Solo uitstallings @ R3000-00 per maand, openingsgeleentheid en bemarking ingesluit. Vakansie Kuns ekskursies na die Kaap asook Noordwes en Vrystaat.